1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Tyd leer jou lieg : litera

USD

 

Abstract

Dis die doodsakker van die nag. Die tyd in die daaglikse liggaamsiklus wanneer die mens gevaar loop om deur daardie onbekende membraan te glip, die ewigheid in,omdat die organe nie al die afvalstowwe kan verwerk nie. Die lewensklok gaan staan dan stil. Dis ook gewoonlik die tyd dat ek wakkerskrik en beangs deur 'n lys in my kop worstel: watter werk ek nog moet doen, watter ek dalk nie gedoen het nie. Dan lê ek en wroeg oor vergange jare; oor die onvermydelike realiteit dat my eie klok ook sal stol; oor die hoeveelheid mense en diere wat ly terwyl ek teen die donker in na die plafon staar; en oor die aarde wat kreun en kraak onder al die asems en gretighede. Één voordeel, tog: ek het gelukkig niks uit eie liggaam oor wie se toekoms ek my hoef te bekommer nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC168597
2015-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error