1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Vertel, vertel!, Dot Serfontein : boekresensie

USD

 

Abstract

Die afgelope vier jaar het verskeie van Dot Serfontein se verhaalbundels 'n herdruk beleef. Een daarvan is waarvan die eerste druk in 1995 verskyn het en 'n heruitgawe pas die lig gesien het. Soos altyd is Dot Serfontein herkenbaar aan die vertelstyl van 'n gesoute joernalis wat in kleurryke taal aan die woord is. Haar taalgebruik is robuust en pittig, dog met die vermoë om te ontroer en selfs om epifaniese oomblikke uit te beeld.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC169784
2015-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error