1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - '[D]ie beeld wat Berlyn by my nagelaat het'Deelstad: 'n Boek oor Berlyn, Karel Schoeman : boekresensie

USD

 

Abstract

Karel Schoeman se verskyn in 2013 by Protea Boekhuis. Wie hierdie boek ter hand neem met die verwagting om reisindrukke oor Berlyn te lese te kry, klop aan by die verkeerde adres. Weliswaar begin en sluit die werk op 'n manier wat skakel met die konvensies van reisboeke, en word iets daarvan plek-plek in die opeenvolgende hoofstukke/essays weer na vore gebring, maar uiteindelik is dit die historiese aspek wat breedgeskouer op die voorgrond staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC172961
2015-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error