1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - The portrayal of single women characters in selected African literary texts : original research

 

Abstract

In this article, the portrayal of single women characters in works by a number of African women authors is critically reflected upon. These women are portrayed as strong, resistant, independent and realistic characters, who boldly resist male paternalism and dominance in order to look to the future with courage. Single women characters are presented as independent individuals rather than as kinship appendages. They are portrayed as architects of their own potential happiness rather than as passive receivers of the dictates of patriarchy. The article will also show that women characters account for their own values, rather than subserviently surrender to stereotypical conventions. African women writers portray single women characters as having the professional and economic means to look after themselves. This portrayal of women characters is part of a debate that translates itself to contemporary everyday philosophical social theory.


Hierdie artikel ondersoek die uitbeelding van enkelvroue asook hulle pogings om selfstandige status te bereik in werke van 'n aantal vroueskrywers uit Afrika. Dié vroue word uitgebeeld as sterk, onafhanklike en realistiese tipes karakters wat moedig weerstand bied teen manlike paternalisme en oorheersing en wat die toekoms moedig tegemoetgaan. Enkelvroue word uitgebeeld as onafhanklike individue eerder as blote familieskapaanhangsels. Hulle verskyn as karakters wat self hulle potensiële geluk verwesenlik eerder as om bloot die patriargale voorskrifte te aanvaar. Die artikel sal ook aantoon dat die vrouekarakters rekenskap kan gee van hulle eie waardes en nie net inpas by 'n stereotipiese konvensie nie. Die Afrikavroueskrywers beeld enkelvroue uit as sou hulle die nodige professionele en ekonomiese middele hê om vir hulleself te sorg. Hierdie uitbeelding van vrouekarakters is deel van 'n debat wat ook in die hedendaagse filosofiese sienings van die alledaagse samelewing gevoer word.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC187174
2015-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error