1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - E.L. Doctorow's fictional autobiography : (1985) as a carnivalesque : original research

USD

 

Abstract

In (1985) E.L. (Edgar Lawrence) Doctorow (1931-) artistically transforms autobiographical and historical facts and memories of the actual world of his childhood into a . Doctorow was in his fifties when he wrote this novel, which is widely regarded as more autobiographic than his other , namely (1971), (1980) and (1989). This fictionalisation takes place through the use of a retrospective narrator who depicts the memories of his formative experiences as a nine-year-old boy. The novel is marked by a striking structural feature, namely that positive and sombre or serious events alternate. The question therefore arises: Why does Doctorow construct his childhood memoir in this manner? In brief, the answer is that the narrator's depends on a carnivalesque dialectic of dangerous and/or threatening events and the relief and/or repair of these same events. This article therefore attempts to make sense of in terms of selected aspects of M.M. Bakhtin's notion of 'carnival'. It shows a clear link between, on the one hand, this novel's status as a along with the personal growth of the narrator and central character and, on the other hand, a carnivalesque dialectic of seriousness and amelioration. It thus shows that the main theme of the book is, in fact, the reliance of growth on this dialectic. The article begins with a brief analysis of the novel in terms of its semi-autobiographic character and then provides an equally brief overview of Bakhtin's (1984, 1985) notion of carnival. The main body of the text provides examples from the novel and thus evidence for the above-mentioned dialectic.


In (1985) omvorm E.L. (Edgar Lawrence) Doctorow (1931-) outobiografiese en geskiedkundige feite en herinneringe van die werklike wêreld van sy kindertyd op 'n artistieke wyse in 'n . Doctorow was in sy vyftigs toe hy hierdie roman geskryf het, wat oor die algemeen as meer outobiografies beskou word as sy ander , naamlik The Book of Daniel (1971), (1980) en (1989). Hierdie fiksionalisering vind plaas deur 'n retrospektiewe verteller wat sy herinneringe aan sy lewensvormende ervaringe as 'n negejarige seun skilder. 'n Opvallende strukturele eienskap kenmerk hierdie roman, naamlik dat positiewe en somber of ernstige gebeurtenisse mekaar afwissel. Die vraag ontstaan dus: Waarom konstrueer Doctorow die memoir van sy kindertyd op hierdie wyse? Die antwoord is kortliks dat die verteller, Edgar Altschuler, se op 'n karnevalistiese dialektiek van gevaarlike en/of bedreigende gebeurtenisse en die verligting en/of herstel van dieselfde gebeurtenisse berus. Die doel van hierdie artikel is om in terme van geselekteerde aspekte van M.M. Bakhtin se idee van 'karnaval' te verstaan. Dit toon aan dat daar 'n duidelike verband bestaan tussen, aan die een kant, die roman se posisie as 'n Bildungroman tesame met die persoonlike ontwikkeling van die verteller en die sentrale karakter en, aan die ander kant, die karnavaleske dialektiek van erns en verbetering. Persoonlike groei wat op hierdie dialektiek gebaseer is, is dus die sentrale tema van hierdie boek. Die artikel begin met 'n kort ontleding van die semi-outobiografiese aard van die roman en verskaf dan 'n ewe kort oorsig van Bakhtin (1984, 1985) se konsep 'karnaval'. Die hoofdeel van die artikel bestaan uit voorbeelde en daarmee bewyse van bogenoemde dialektiek.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/2/EJC172966
2015-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error