1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Afskeid in kwatryne
Skulp - kwatryne, Hennie Aucamp : boekresensie

USD

 

Abstract

Hennie Aucamp (1934-2014) was een van Afrikaans se veelsydige skrywers. Hy was nie net 'n skrywer van kortverhale vir die fynproewer nie, maar het ook met groot sukses essays, toneel en kabaret, lirieke, gedigte en outobiografiese tekste geskryf. Die een eienskap wat al sy skryfwerk kenmerk, is die fynsinnigheid en afgeronde estetiese kwaliteit daarvan. Hy was dan ook bekend as 'n esteet, selfs 'n dekadent, spesifiek in die sin van die hoogskatting en verheerliking van die estetiese.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/37/1/EJC187175
2016-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error