1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Persoonlike waardering van Michelangelo Merisi da Caravaggio (1571-1610) : geesteswetenskappe

 

Abstract

In hierdie studie benut die navorser die 5D-siklus van Waarderende Ondersoek om 'n persoonlike waardering van die lewe en werk van Michelangelo Merisi da Caravaggio, Italiaanse meesterskilder, te doen. Die vyf teoretiese beginsels van Waarderende Ondersoek en Persoonlike Waardering word as grondslag vir die studie ondersoek en benut. Drie breë temas wat die positiewe kern van die omgang met Caravaggio verteenwoordig, is saamgestel en word bespreek aan die hand van die prominente gebruik van 'n biografie van Caravaggio deur Andrew Graham-Dixon, 'n bestudering van 17 van sy skilderye tydens 'n besoek aan Rome en die voer van 'n waarderende onderhoud met 'n museumgids voor die Galleria Borghese. 'n Gedig wat die temas op kreatiewe wyse uitbeeld, dien as kreatiewe stimulasie vir die ontleding van die temas.


After reading Andrew Graham-Dixon's biography of the Italian painter Michelangelo Merisi da Caravaggio and seeing his breathtaking paintings, I felt the need to know more about him. I wanted to learn from his work and life to bring about personal and professional growth.
The method of Appreciative Inquiry (AI) provided the academic framework for this study.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/10/1/EJC137962
2013-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error