1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die uitbeelding van gay manlikheid in die werk van drie debuutdigters : geesteswetenskappe

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om die uitbeelding van gay manlikheid in die werk van drie debuutdigters, te wete Loftus Marais, Melt Myburgh en Fourie Botha, te ondersoek. Dié ondersoek dra by tot manlikheidstudies en toon aan hoe manlikheid 'n normatiewe konsep is wat geensins eenduidig is nie, maar oop is vir interpretasie. Aspekte soos die vader-seun-verhouding, die ervarings van die jong seun en gay seksualiteit word ondersoek aan die hand van verteenwoordigende gedigte uit die drie bundels. Wat die bestudering van manlikheid in hulle werk so fassinerend maak, is dat al drie vanuit 'n gay invalshoek fokus op manlikheid en die manlike liggaam. Ten slotte word aangedui dat elk van dié digters 'n eiesoortige perspektief op manlikheid in hul tekste uitbeeld en sodoende bydra om heteronormatiwiteit te bevraagteken.


The aim of this article is to focus on the representation of gay masculinity in the debut anthologies of three Afrikaans poets, namely Loftus Marais, Melt Myburgh and Fourie Botha. The article is a contribution to masculinity studies and is an attempt to show to what extent masculinity is merely a normative concept, open to interpretation. The three collections discussed in this article are Marais's ("In general, stand closer to windows"), Myburgh's ("Life on the (river bank / River bank existence") and Botha's ("Dark room").
In this investigation the work of the three poets is discussed under the following subheadings: the interaction between father and son, the experiences of the young boy who is trying to come to terms with his sexuality, gay sexuality, and homosocial bonding between adolescent boys (perhaps as a precursor to later homosexual experimentation?).

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/10/1/EJC137963
2013-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error