1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Praktiese wysheid () in 'n verdeelde samelewing : geesteswetenskappe

 

Abstract

In hierdie bydrae word die begrip ("") ondersoek en krities verken. Die begrip het sy wortels in Aristoteles se werk, wat dit dus nodig maak om by daardie denker te begin. In afdeling 2 word daar 'n algemene bespreking van Aristoteles se denke gebied, voordat daar meer spesifiek na sy begrip van beweeg word. Hierdie bespreking van maak erns met die sesde boek van , waar in wisselwerking met ander intellektuele deugde, soos en (teoretiese kennis) en (praktiese kennis) staan. Vanaf die meer individueel-etiese sketsing van as karaktereienskap word daar oorgegaan na die moontlike sosiale en politieke implikasies daarvan. Dit geskied egter met erkenning aan sekere kritiese voorbehoude op Aristoteles se denkprojek. In afdeling 3 word hierdie bespreking van Aristoteles se denke, en meer spesifiek sy begrip van praktiese wysheid, in ons eie tydsgewrig geplaas met 'n bespreking van Hans-Georg Gadamer se filosofiese hermeneutiek. Dit is so dat Gadamer die begrip , saam met die begrip , prominent in sy filosofiese hermeneutiek plaas. Hierdie twee begrippe word dan verder met die volgende Gadameriaanse begrippe genuanseer: spel (as ontologiese gebeure), werkingshistoriese bewussyn, die hermeneutiese sirkel en die versmelting van horisonne. Aan die einde van die afdeling word gewys op die sosiale en politieke implikasies van Gadamer se gebruik van praktiese wysheid vir moderne samelewings - veral verdeelde samelewings wat onder die dwingelandy van 'n tegnies-gestuurde politiek staan. In die laaste afdeling (afdeling 4) word Gadamer se hantering van in 'n kritiese gesprek met denkers soos Jürgen Habermas, Jacques Derrida en Paul Ricoeur gebring. Vir Habermas is Gadamer se begrip van praktiese wysheid so dig verknoop met begrippe soos en dat dit moeilik in 'n moderne, hoogs-gedifferensieerde samelewing toegepas kan word. As alternatief bied hy sy begrip van kommunikatiewe rasionaliteit aan. In die geval van Derrida kan sy begrip van die in kreatiewe spanning met Gadamer se begrip gelees word. Uiteindelik word daar na Gadamer se denke teruggekeer met behulp van Ricoeur se gebruik van praktiese wysheid as bemiddeling tussen 'n etiek van die goeie en moraliteit wat reëlgebonde is. In dieselfde trant bemiddel Ricoeur ook tussen politiek as (hiërargies) en .


The ethical and political importance of practical wisdom (, φρόνησις) in a divided society is addressed in this article. After a short introduction (section 1) is examined with reference to Aristotle's work (section 2). This section starts with a brief discussion of Aristotle's broad philosophy. Here Aristotle's distinction between the appearance of things () and the endoxic method is of importance. Precisely because all phenomena are not clear we need the endoxic method of acceptable opinions, credible assumptions, common sense and wisdoms transmitted over time. And we seek wisdom from the reputable ones, that is, the wise. It is about opinions which have proven themselves through time as worthy and with a certain normative value - that which is worth preserving. In all our domains of investigation we seek worthy forerunners - even if we are critical about how they saw a specific problem that we are now grappling with.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/10/2/EJC141444
2013-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error