1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Ontleding van Hertzogpryswenners se uitgeweryprofiele in terme van die Afrikaanse literêre netwerk en met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA) : geesteswetenskappe

 

Abstract

Die Hertzogprys word beskou as een van die Afrikaanse literêre pryse wat oor die meeste prestige beskik, en dit het daarom 'n sterk kanoniserende waarde. Binne die sisteemteorie word aangevoer dat literêre pryse binne 'n netwerk funksioneer, en verbind is met ander instellings en rolspelers binne die netwerk, onder andere uitgewerye. Uitgewerye wat meer literêre pryswenners oplewer, wen aan literêre prestige, wat tot voordeel strek van nuwe skrywers wat by hierdie uitgewerye publiseer. In hierdie artikel word die netwerkteorie aangewend om ondersoek in te stel na watter uitgewerye die meeste betrokke is by die publikasie van werke wat uiteindelik met die Hertzogprys bekroon word. Uitgewerye en skrywers se rolle word aangetoon ten opsigte van graadsentraliteit, nabyheidsentraliteit, tussenliggingsentraliteit en spilwaarde met betrekking tot dié prys, ten einde te bepaal watter uitgewerye en skrywers die aktiefste betrokke is by hierdie subnetwerk van die Afrikaanse literêre netwerk. Daar word ook ondersoek ingestel na die struktuur van hierdie subnetwerk, ten einde te bepaal of dit dieselfde strukturele kenmerke as komplekse netwerke in ander dissiplines vertoon.


It has become an accepted principle in the study of especially Afrikaans and Dutch literature that literary works are their status due not only to the activities of writers or the texts' intrinsic characteristics, "maar ook en vooral aan andere actoren die gericht zijn op symbolische (critici, docenten, tijdschriftredacteuren, jury's) of materiële productie (uitgevers, boekhandelsketens, boekenclubs)" [but also and especially to other actors aimed at symbolic (critics, teachers, journal editors, juries) or material production (publishers, bookstore chains, book clubs)] (Van Rees and Dorleijn 2006:18). Since Even-Zohar proposed his polysystem hypothesis in the 1970s, numerous literary studies have been conducted from a systems theory perspective, often in conjunction with Bourdieu's field theory. From both these perspectives the above-mentioned actors within the literary system contribute to a text's status as , and to understand the dynamics of the literary system and how the mechanisms of canonisation function, it is therefore paramount to study a text's relationships with other role players. Publishing houses play an especially important role in constructing the literary canon, as Verboord (2003:271) writes: "The more authors of a high literary status on the publisher's list, the more prestigious the publishing house, and the more this prestige reflects on other less prestigious authors on the publisher's list." In terms of the Dutch literary system, Verboord, Janssen and Van Rees (2006:295) argue that De Bezige Bij and Querido are the most prestigious publishing houses, capable of reflecting their prestige on to newcomers whose works are published here, which raises the question as to which publishing houses fulfil similar roles in the Afrikaans literary system.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/10/3/EJC147721
2013-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error