1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Regsetiek as deel van die LLB-kurrikulum : regte

 

Abstract

Die Suid-Afrikaanse regsberoep verkeer in 'n morele krisis ten spyte daarvan dat professionele gedragsreëls en verskeie liggame onetiese gedrag probeer bekamp.


In hierdie artikel word van die veronderstelling uitgegaan dat die doseer van regsetiek aan universiteite die probleem kan help oplos mits vrees vir straf nie as die grondslag van regsetiek aanvaar word nie. Professionele gedragsreëls moet eerder op 'n dieper filosofiese grondslag berus. Indien aanvaar word dat daar een grondslag vir etiese beginsels in 'n land soos Suid-Afrika kan bestaan, kan die deontologie van Kant, die nuttigheidsleer van Bentham en die deugetiek van Aristoteles met vrug ondersoek word. Die gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat laasgenoemde die beste grondslag vir regsonderrig bied en dat hiermee 'n dieper moraliteit as 'n blote gehoorsaamheid aan reëls gekweek kan word.


The legal profession in South Africa finds itself in a moral crisis, despite the fact that laws (such as the Attorneys Act 53 of 1979 and the Admission of Advocates Act 74 of 1964) and professional rules govern the conduct of legal practitioners. The seriousness of the situation is emphasised by the recent adoption of a Code of Judicial Conduct in terms of the Judicial Service Commission Act 9 of 1994, as amended in 2008. This means that fraternal norms issuing from an autonomous professional society - which was previously the case - have now been changed into a body of judicially enforced regulations. The act itself provides for a judicial conduct committee and judicial conduct tribunal which investigate complaints lodged against judges, some of which may be of such a nature that judges may eventually be impeached and removed from their position, something which last happened in South Africa in 1898.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/11/1/EJC151170
2014-03-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error