1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Vonnisbespreking : die siviele verbod op haatspraak - "Shoot the Boer" in die gelykheidshof, hoë hof en die uitsaaiklagtetribunaal : regte

 

Abstract

Artikel 10 van die Wet op Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie skep 'n eisoorsaak gebaseer op haatspraak. Alhoewel howe verplig is om artikel 10 toe te pas wanneer 'n party beweer dat haatspraak plaasgevind het, gebeur dit nie altyd nie. In hierdie bespreking oorweeg ons hoe die woorde "Shoot the Boer" uitgelê is ingevolge hierdie wetsartikel in (""), : In re (""), en hoe dit uitgelê is binne die konteks van 'n radiouitsending ingevolge die Uitsaaiklagtekommissie se gedragskode in ("").

In this case note we analyse three judgments relating to the civil prohibition of hate speech as contained in section 10 of the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 with specific reference to the phrase "Shoot the Boer". We illustrate that the various fora that analysed these words did not interpret the definition of hate speech in section 10 in a consistent manner, did not always apply the definition as contained in section 10, and that the impugned words do not in all circumstances amount to hate speech.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/11/2/EJC157508
2014-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error