1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - "Sagte mag" in Afrika : China se soeke na invloed op mediaterrein : geesteswetenskappe

 

Abstract

Die afgelope aantal jaar het China sy invloed op die mediaterrein merkbaar uitgebrei. Verskeie Chinese media-instellings in staatsbesit het hulle op die Afrika-vasteland gevestig, veral in Kenia en in Suid-Afrika. Die vestiging van hierdie media in Afrika - wat die nuusagentskap Xinhua, die koerant asook Chinese televisiekanale insluit - kan gesien word as deel van China se pogings om sy isolasie te verbreek en 'n positiewe beeld internasionaal uit te dra. Sommige kommentators sien hierdie poging egter ook as die uitoefening van sogenaamde sagte mag, wat nie alleen daarop gemik is om China se beeld in die buiteland te poets nie, maar ook om sy magsbereik uit te brei. 'n Vraag wat hieruit voortspruit, is watter invloed hierdie mags- en invloedsuitbreiding van China in Afrika op meer tradisionele media-ontwikkelingspogings deur Westerse lande het, hoe hierdie pogings deur plaaslike media-instellings ervaar word, en wat die implikasies van hierdie teenwoordigheid van 'n staatsbeheerde media vir diskoerse oor persvryheid in Afrika is. Hierdie artikel verskaf 'n oorsig oor hierdie verwikkelinge ten einde vrae vir toekomstige navorsing oor hierdie nuwe faset van mediaglobalisering te ontwikkel.

In recent years China has considerably extended its influence in the media field in Africa. Several state-owned Chinese media institutions have established offices on the continent, especially in Kenya and South Africa. The establishment of these media platforms in Africa - which include the news agency Xinhua, the newspaper as well as China Central Television (CCTV) - can be seen as part of China's attempt to break out of its relative isolation and transmit a positive image to international audiences. Some commentators have seen these attempts as the exercise of "soft power", which is aimed not only at polishing China's image abroad, but also at extending the reach of its power. A question emerging from these developments is what influence this extension of China's power and influence in Africa may have on more traditional media development activities by Western powers, how these attempts will be experienced by local media institutions and what the implications of this presence of Chinese state-owned media will be for discourses of press freedom in Africa.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/11/3/EJC164200
2014-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error