1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die problematiek en potensiaal van die huishoudelike ruimte in (1984) deur Lettie Viljoen : geesteswetenskappe

 

Abstract

(1984) is Ingrid Winterbach se eerste boek, wat verskyn het onder die skrywersnaam Lettie Viljoen. Die novelle handel oor 'n naamlose vroulike verteller wie se man haar en hulle kind verlaat het om in die grensoorlog teen die apartheidsregering te veg. In die teks word die verteller se denke oor hoe sy moet optree in reaksie op haar man se vertrek, uiteengesit. Sy oorweeg dit om ook by die anti-apartheidstryd aan te sluit. Sy doen dit egter nie, omdat sy waarde heg aan haar middelklashuis en -leefwyse en die beskerming wat dit vir haar en haar kind bied. In hierdie artikel word aangevoer dat hierdie posisie 'n feministiese een is. Die huishoudelike ruimte, wat met vroulikheid geassosieer word, word naamlik binne die patriargie gesien as van minder waarde as die "manlike" openbare ruimte. Die verteller se betoog ten gunste van die huishoudelike kan dus gesien word as 'n verheerliking van tradisioneel vroulike ruimtes en aktiwiteite. Die novelle is ook wat narratiewe struktuur betref, feministies en kan beskou word as 'n tipe . Daar word in die artikel ook aandag gegee aan die beperkings van die verteller se posisie in die huis. Die novelle is nie net waardevol omdat dit beskou kan word as 'n eksperimentele feministiese teks waarin die huishoudelike teruggeëis word van die patriargie nie, maar ook omdat dit die beperkings van so 'n toe-eiening binne 'n patriargale en ekonomies onregverdige samelewing verken.

(Lamentation for Koos) (1984) is Ingrid Winterbach's first published novelette, written under the pseudonym Lettie Viljoen. It deals with a nameless female narrator whose husband has left her and their child to fight in the border war for Swapo (the South West Africa People's Organization) and against the apartheid government. The text consists of the narrator's consideration of how she should react to her husband's departure. This article is focused on the feminist-aesthetic and feminist-theoretical value of . This value is located primarily in the feminist manner in which traditionally "feminine" topics, such as domesticity and the body, are depicted in the text. My argument is based on Brink's (1990) analysis of the narrative structure of (1987) by Jeanne Goosen; Stander's (1994) review of (1994) by Lettie Viljoen (translated as [2005]), in which she criticises the novel's accessibility - she prefers the radical feminist elements of ; and Viljoen's (1996) discussion of in the article "Postcolonialism and recent women's writing in Afrikaans". My interpretation differs from that of these theorists in that I also focus on the limitations of the narrator's domestic position as represented in .

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/11/3/EJC164202
2014-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error