1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Akademiese diskoers en die skep van 'n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel : geesteswetenskappe

 

Abstract

Die meeste resensies oor Marius Crous se bundel wys op die duidelike teenwoordigheid van 'n akademiese diskoers. Die doel van hierdie artikel is om deur middel van enkele teksontledings te probeer aantoon hoe die teenwoordigheid van 'n akademiese diskoers die bundel verryk. Konvensionele literêre teorieë, asook teorieë van toegepaste linguistiek vorm die grondslag van die navorsing. Eerstens val die fokus op sogenaamde kenmerke van akademiese taal. Vervolgens word aandag geskenk aan metadiskoers en die konstruksie van 'n akademiese skryweridentiteit, die skryf vir 'n bepaalde teikengehoor en enkele aspekte van argumentkonstruksie, soos die grootte en die aard van die denksprong. Daar word aangetoon dat hoewel die gedigte eerstens binne die poëtiese genre val, Crous se werk ook sterk by tekste vanuit die akademiesediskoersgemeenskap aansluit.


The volume of poetry by Marius Crous has an overt tenor of gay sexuality which no review of the work fails to mention. In spite of being aware of the predominantly sexual themes in the work as a whole, many reviewers also comment on the distinctly academic style of the poet. In a volume of poetry where vivid descriptions of (gay) sexual deeds and fantasies occur in most poems, there is a natural possibility that the importance of this aspect of single poems and of the volume as a whole might be overestimated. The purpose of this article is to argue for a broader interpretation of the work in general and to highlight a layer of meaning that is informed by the presence of typical characteristics of academic discourse. In order to find evidence for this hypothesis, a close reading of several poems will be undertaken to indicate the different ways in which academic discourse is used by the poet to charge poems with additional meaning. In many poems poetic meaning is enhanced by blending different genres and worlds that are represented metonymically by formal, academic discourse and also by more subtle indicators of academic writing conventions. Furthermore, the interesting intertextual relationships and the hybrid character of many poems, which are conveyed by mixing different registers, genres and texts, will be examined.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/1/EJC172671
2015-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error