1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Totius : die ironie van vergewe en vergeet : godsdienswetenskappe

 

Abstract

Met verwysing na Harry Kalmer se roman kom die vraag na vore of Totius se werk vandag nog enigsins ter sake is of betekenis het. Om hierdie vraag te beantwoord, bespreek ek eers dekolonialiteit as die raamwerk waarbinne die gesprek gevoer word. Daarna word die selfbeeld van die Afrikaner en laasgenoemde se siening van die swart Ander én Europeër as twee aspekte van Totius se digkuns en teologie bespreek. Die selfbeeld van Afrikaners wat uit Totius se werk na vore kom, is een van wit heerskappy, en hul siening van die swart Ander en van die Europeër blyk respektiewelik dié van wilde barbaar en afvallige te wees. Die maatstaf vir hierdie siening is die mate waarin God se soewereiniteit deur hulle erken word. Die artikel bespreek vervolgens twee gedigte, "Kafferlied" en "Vergewe en vergeet", wat in die postapartheidskonteks vanuit die problematiek van dekolonialiteit en versoening benader word. In eersgenoemde word Totius se digterskap as siener in die laaste strofe van die gedig waargemaak, en die tweede gedig word in 'n postapartheidskonteks geplaas deur die doringboom te poneer as simbool van die verontregte swart Ander onder apartheid.


Totius (J.D. du Toit), who left a rich heritage of texts, was a theologian and poet responsible for the first translation of the Bible into Afrikaans and the first rhymed version of the Psalms in Afrikaans. He was a man of the church, a pastor, but also a Cape rebel, an activist for the Afrikaans language and a cultural leader. His writings leave one with an admiration for his abilities and moving spirit. His essays educated a group of people theologically while he helped to establish Afrikaans as a theological language as well as a language for poetry and for writing.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/2/EJC179629
2015-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error