1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - "Rubriekmaak" à la ryk, ryker, Rykie - Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywers : geesteswetenskappe

 

Abstract

Wat het die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) laat uitstaan as 'n toprubriekskrywer - "rubriekmaak", soos sy dit beskryf het - en kan 'n hedendaagse bloggergeslag van rubriekskrywers uit die werk van 'n vroeë rubriekskrywer leer? Hierdie artikel verken vanuit 'n media-historiografiese perspektief die ontstaan en ontwikkeling van onderskeidelik rubrieke en blogs en bied definisies vir albei binne die joernalistiekpraktyk vanuit die veld van joernalistiekstudie aan. 'n Kort biografiese skets van Van Reenen, asook 'n oorsig oor die twee rubrieke wat sy geskryf het, naamlik se "Van Alle Kante" en en se "Op die Randakker", verskaf konteks. Sekere stylkenmerke van rubriekskryf word vervolgens bespreek. Dit word getoets aan die hand van 'n aantal rubrieke deur Van Reenen. Die verskille en ooreenkomste tussen rubrieke en blogs word kortliks bespreek, waarna sekere stylkenmerke wat uit Van Reenen se werk uitgekristalliseer het, voorgestel word as moontlike merkers vir 'n nuwe generasie (blog)rubriekskrywers.


What is a column, and can the digital era's bloggers possibly improve their work by heeding what could be described as classic elements of columns? Do the classic style elements of the journalistic genre of column writing still apply in today's digisphere, in which every blogger is a potential columnist?
This article sets out to map certain elements of columns as a guide for the blogosphere's columnists, i.e., bloggers, by attempting to identify the elements that made legendary and virtuoso Afrikaans journalist Rykie van Reenen (1923-2003) stand out as a top columnist - or a person "making columns" (Van Reenen 1954), as she herself referred to column writing - as it attempts to lay down some markers for a current generation of blogger-columnists and what they can learn from the work of a columnist of a bygone era.
The article explores the development of columns and blogs from a media historiographical perspective and offers definitions for both. The historical method is applied, with both primary and secondary sources mined for data. The article's foundational departure is from within journalistic practice in the field of journalism studies. The latter is regarded as a multidisciplinary approach to the study of journalism in which academic and professional points of departure fuse practice and theory within the spectrum of specialist areas of journalism and different media contexts.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/2/EJC179631
2015-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error