1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Veelvlakkige netwerkontleding van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk (1994-2014) : geesteswetenskappe

 

Abstract

Die struktuur van die internasionale filmakteurnetwerk is reeds in 'n verskeidenheid oorsese studies ontleed en het 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die netwerkteorie gespeel. Sulke studies is egter gegrond op onvolledige datastelle en boonop neem dit slegs filmakteurs in ag, terwyl daar natuurlik 'n groot verskeidenheid ander rolspelers is wat bydraes tot films lewer. Hierdie artikel stel ondersoek in na die struktuur van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk as komplekse netwerk en gebruik hiervoor 'n omvattende datastel wat self direk vanaf die films saamgestel is. Met inagneming van meer as 6 000 mense wat by hierdie bedryf betrokke is, toon die artikel aan dat dié bedryf hegter verbind is as die internasionale filmakteurnetwerk, soos geïllustreer deur 'n korter gemiddelde pad tussen mense en 'n hoër groeperingskoëffisiënt. Sommige sleutelfigure word ook uitgelig in beide die filmakteurnetwerk en die filmbedryf in sy geheel en daar word hiervoor gebruik gemaak van sowel sentraliteitsaanduiders wat binne die veld van sosiale-netwerk-analise (SNA) ontwikkel is as 'n kraggebaseerde uitlegalgoritme. Voorstelle word ook vir verdere navorsing gemaak.


The international film actor network played a key role in the development of what Latapy, Magnien and Del Vecchio (2008:33) refer to as a "post-1998 network analysis". This network was one of the example networks used by both Watts and Strogatz (1998) and Barabàsi and Albert (1999) in developing their network models, and these two publications inspired a multitude of studies that analysed the topological properties of a variety of real-world, complex networks - from neural networks to airline networks. Numerous studies were done after these publications that also used the international film actor network, usually relying on the data provided by the Internet Movie Database (www.imdb.com). There are, however, two problems with previous studies of the international film actor network. First, while the Internet Movie Database is by far the most comprehensive database available on the international film industry, it is not complete or entirely accurate - especially when non-Hollywood industries such as the Afrikaans film industry are considered. Secondly, the international film actor network only forms part of the film industry as a whole, and cannot be considered a complete social network.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/2/EJC179636
2015-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error