1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Kwantifisering van kleinwêreldsheid in Afrikaanse kultuurnetwerke in vergelyking met ander komplekse netwerke : natuurwetenskappe

 

Abstract

Kleinwêreldsheid is een van die belangrikste konsepte in die teorie van komplekse netwerke, soos deur Watts en Strogatz (1998) geïdentifiseer en deur Humphries en Gurney (2008) gekwantifiseer. Hierdie artikel stel ondersoek in na die kleinwêreldverskynsel in Afrikaanse kultuurnetwerke met spesifieke verwysing na die Afrikaanse filmbedryf en die Afrikaanse literêre sisteem. Netwerke van verskillende tydperke en behorende tot verskillende genres word ondersoek, en kleinwêreldsheid (Δ) word in navolging van Humphries en Gurney (2008) vir hierdie netwerke bereken en ook vergelyk met ander komplekse netwerke wat reeds in die buiteland bestudeer is. Daar word aangedui dat alle Afrikaanse kultuurnetwerke wel kleinwêreldnetwerke is met Δ > 12, maar ook dat daar beduidende verskille bestaan tussen die verskillende filmnetwerke aan die een kant en literêre netwerke aan die ander kant, veral ten opsigte van oorganklikheidskoëffisiënte (Δ) en die verhouding tussen die gemiddelde pad () van hierdie netwerke en hul Erdös-Rényi-ekwivalente (onderskeidelik Δ en ). Voorstelle word ook vir verdere navorsing gemaak.


Since the late nineties of the last century the theory of complex networks has become an indispensable approach to complex systems and has found applications in almost every field of science. One of the main findings of the study of complex networks that has emerged since the nineties is that the majority of networks are characterised by the so-called small world phenomenon. Watts and Strogatz's seminal study (1998) was inspired by Stanley Milgram's famous "six degrees of separation" study (1967), where Milgram suggested that anyone can reach almost anyone else in an average of just six steps. Watts and Strogatz established a model that postulates that nodes can reach other nodes in a network in a short path, on average, even if it is not a social network as in Milgram's case, and that a high degree of clustering or transitivity occurs between nodes. In order to determine small-worldedness the average path length () and transitivity (?) within the network has to be compared with a network of the same size (in terms of both the number of nodes and the number of edges), as constructed using the Erdös and Rényi (1960) network model, in other words where link formation occurs at random.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/3/EJC182659
2015-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error