1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Kritiese vergelyking tussen Basilius van Sesarea, Johannes Chrysostomus en Ambrosiaster se sienswyses aangaande die behandeling van slawe : godsdienswetenskappe

 

Abstract

Hierdie artikel vergelyk die sienswyses van die 4de-eeuse kerkvaders Basilius van Sesarea, Johannes Chrysostomus en Ambrosiaster aangaande die behandeling van slawe. Elke skrywer se stellings word ontleed, en dan word gevra tot watter mate hierdie kerkvaders se sienswyses ooreenstem met dié van die 1ste- en 2de-eeuse Christene en Stoïsynse filosowe. Daar word veral aandag gegee aan die tipe werk wat slawe moes verrig, die kwessie van beloning en straf, seksuele mishandeling en verhoudings tussen slawe, sowel as die impak van die "slaaf van God"-retoriek en liggaamlike heteronomie op die behandeling van fisiese slawe.


This article compares the views of the church fathers Basil of Caesarea, John Chrysostom and Ambrosiaster on the treatment of slaves. The views of the authors are examined individually and in detail. An analysis is made of the extent to which the views of these three 4th-century church fathers exhibit continuity with Christian and Stoic views from the 1st and 2nd centuries on the treatment of slaves. Particular attention is given to the different tasks given to slaves, their reward and punishment, sexual abuse and the relationships slaves had, along with assessing the impact of the "slave of God" rhetoric and corporeal heteronomy for the treatment of physical slaves.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/3/EJC182663
2015-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error