1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die soeke na God in "Groot ode" van N.P. Van Wyk Louw : godsdienswetenskappe

Volume 12, Issue 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

N.P. Van Wyk Louw se welbekende "geding met God" vorm 'n deurlopende lyn vanaf sy eerste bundel, , tot by sy slotbundel, . In dié verband is verskeie bydraes gelewer oor die betekenis van die indrukwekkende "Groot ode" in . Die belangrike vraag wat deur die gedig opgeroep word, is of dit ook 'n besinning oor die vraag na God is. Die belangrikste beskouinge sluit in dat dit beskou word as 'n persoonlike gedig (moontlik selfs ná 'n verhoudingsteleurstelling), as 'n beskouing van die poësie, of as 'n vraag na God. In laasgenoemde geval word die mens as "'n walg" beskou en word geworstel met die sin van die mens se bestaan voor God. Die verwysings na God in die gedig word in hierdie artikel beskou as deel van Van Wyk Louw se worsteling om oor God te praat. Daar is egter nie 'n beslissende antwoord nie en die gedig inspireer 'n verdere, deurlopende soeke na God.


The existence of N.P. Van Wyk Louw's struggle with God is well known. From his earliest volume of poetry, , many poems dealt with his struggle with God. This struggle is exposed in detail in the anthology . The poem "Die profeet" in particular has implications for this search for God. In , his final volume of poetry, he takes the theme to new heights.
The poem "Groot ode" in particular has many implications for the quest for God. The central research question of this article is Louw's focus on questions about God. It also explores the implications of this poem for theological beliefs. In terms of reception theory, it is possible to read a text from different perspectives.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/3/EJC182664
2015-12-01
2017-09-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error