1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Bernard Stiegler se esteteologie en die nuwe van die volk : geesteswetenskappe

 

Abstract

In hierdie artikel word Bernard Stiegler se politieke ideaal, die nuwe van die volk, ontleed. Waar ek Stiegler se tegnoantropologie in band een van sy -trilogie, sy teologie van skrif in band twee van sy -trilogie, en sy rolprentmatige geloof in band drie van sy -trilogieelders behandel het (Rossouw 2013, 2014, 2015), word in hierdie artikel ingegaan op hoe hy dit wat ek sy "esteteologie" noem, aan die hand van die nuwe van die volk ontwikkel. In die proses word stilgestaan by 'n aantal sleutelkonsepte van Stiegler, insluitend die nuwe proletariaat, die nuwe van die volk, die herbetowering van die wêreld, en so meer. Vervolgens word een van my twee kritiese argumente teen Stiegler, waarvolgens sy filosofie 'n tegnoteologie geskoei op die omwerking van (Christelike) teologiese motiewe is, soos wat ek dit in voorgenoemde publikasies begin ontwikkel het, in hierdie artikel voltooi. Deur in hierdie artikel op sodanige omwerkings te wys, poog ek om in aansluiting by my voorgenoemde publikasies aan te toon dat sy filosofiese diskoers gelegitimeer word deur 'n omwerking van dieselfde (Christelike) teologiese motiewe wat dit na bewering kritiseer as deel van die sogenaamde metafisika. Hiermee word aansluiting gevind by die skool van die teologies-filosofiese kritiek op die Westerse moderniteit waartoe denkers so uiteenlopend soos onder andere Leo Strauss, Eric Voegelin, Karl Löwith, Ivan Illich, Charles Taylor en John Milbank bygedra het.


In this article Stiegler's political ideal, the new of the people, is investigated. It is argued that this ideal reveals his philosophical project ultimately to be not the consideration of "the pursuit of life through means other than life" (technics) - but the pursuit of Christianity through means other than Christian. As is also shown, of these means, art and the aesthetical are crucial for Stiegler. Thus, he becomes a successor to one of his famous fellow Kantians who, like Stiegler, in his own time reacted to the political impasses of his social order by putting his faith in art and the aesthetical: Friedrich Schiller and the book he published in 1794 as the result of his disappointments with the French Revolution, namely .
For Stiegler, the central crisis of Western modernity is of a theological nature, namely its loss of faith in its social order and in its future. Stiegler takes the restoration of Western modernity's faith in its social order and its future to be the main political challenge of today. In this article it is shown how Stiegler wants to meet this challenge with his proposal of the creation of the new of the people - a proposal that draws heavily on medieval Latin Christendom and the broader Christian tradition, and that ultimately hinges on Stiegler's attempts to execute two questionable moves.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/3/EJC182675
2015-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error