1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Peter Blum en die Commonwealth Mycological Institute : van digter tot abstraheerder

 

Abstract

Dit is bekend dat die bekroonde Afrikaanse digter Peter Blum na sy skielike vertrek uit Suid-Afrika in 1960 vir 'n tyd lank aan die Commonwealth Mycological Institute (CMI) in Londen verbonde was. Blum was egter ongeneë om die aard van sy werk aan hierdie swamnavorsingsinstituut aan korrespondente in Suid-Afrika bekend te maak, en wat sy rol as letterkundige daar behels het, het onbekend gebly. Selfs J.C. Kannemeyer kon in sy gesaghebbende biografiese werk en in die latere nie meer lig op hierdie aspek van Blum se lewe werp nie. Dit het nou aan die lig gekom dat Blum as abstraheerder vir die CMI se abstrakjoernale, en , werksaam was. Daar word na 'n moontlike voorbeeld van Blum se werk as abstraheerder verwys en ook kortliks oor die rede vir sy diensbeëindiging bespiegel.


It is known that the acclaimed Afrikaans poet Peter Blum was employed by the Commonwealth Mycological Institute (CMI) in London for a number of years after his sudden departure from South Africa in 1960. Blum was, however, unwilling to disclose the nature of his work at that fungal research institute to correspondents in South Africa, and what precisely he as a literator occupied himself with at the CMI has remained a mystery. Even J.C. Kannemeyer, in his authoritative biographical work (What happened to Peter Blum?), and in his later (Letters of Peter Blum) could shed no further light on this aspect of Blum's life. It has now become known that Blum was employed as an abstractor for the CMI's abstract journals, and , from 1961 to 1967. A possible example of Blum's work as an abstractor is referred to and the reason for his termination of service at the CMI is contemplated.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/6/2/EJC62217
2009-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error