1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - en van André P. Brink

 

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die as tegniek in die roman van André P. Brink. Die teorie rondom die word veral bespreek na aanleiding van die werk van Lucien Dällenbach, (1989), en ander teoretici oor die moderne roman. Die integrasie van verskillende elemente in die roman deur middel van die en duplisering tussen die drie korter tekste waaruit die roman bestaan, vorm die kern van hierdie ontleding. Daar word ook spesifiek aandag gegee aan die metatekstuele implikasies in hierdie roman en die verband tussen karakters en die implisiete outeur om uiteindelik 'n tematiese laag te onderskei wat 'n eenheid vorm in die roman, terselfdertyd sluiting vermy en voortdurende herhaling van verhaal en teks impliseer. Die kernmotiewe van die spieël, die seksuele, identiteit en 'n tegniek soos die word ook bespreek. Die voortdurende ondermyning van representasie, die spanning tussen realiteit en illusie, die afwesigheid van finale betekenis en die begrip dat alle tekste voorafgegaan word deur ander tekste, is van die funksies wat vervul word deur die gebruik van die .


This article discusses the use of the as a technique in the novel by André P. Brink. The theory about the is reviewed mainly according to the work by Lucien Dällenbach, (1989). Other articles about the modern novel are also part of this discussion. The integration of different aspects of the novel through the use of the and the duplication and reflection between the three shorter texts is the core of this interpretation of the novel. The emphasis is also on the metatextual theme in this novel and the relevant identification between character-narrators and the implicit author. The unity of this fragmented and reflective text is partly also as a result of leimotivs like the mirror, the sexual, identity and a technique like the. Some of the functions of the use of the that are evident during the discussion of this novel are the undermining of representation, the tension between reality and illusion, the absence of final meaning and the inherent intertextuality of all texts.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/6/2/EJC62219
2009-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error