1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Is die onderwysstelsels van die wêreld gerat vir die eise van die een-en-twintigste eeu?

 

Abstract

Die doel van dié artikel is om te bepaal in watter mate die onderwysstelsels van die wêreld in staat is om suksesvol te antwoord op die eise van die een-en-twintigste eeu en watter verstellings nodig is. 'n Konjektuur van waarskynlike samelewingstendense wat hulle wêreldwyd gedurende die vroeë een-en-twintigste eeu sal manifesteer, word aangebied. Dit word gevolg deur 'n oorsig van onderwysstelsels in tien geselekteerde lande wêreldwyd : Mexiko, Verenigde State van Amerika, Engeland, Kroasië, Iran, Algerië, Namibië, Lesotho, Maleisië en China. Ten slotte word die stelsels geëvalueer teen die eise van die een-en-twintigste eeu. Die grootste gemene deler tussen al die probleme met die beantwoording van die uitdagings wat die een-en-twintigste eeu aan onderwysstelsels stel, is dié van onvoldoende navorsing.


The objective of this research is to determine the extent to which the education systems of the world are geared to negotiate the exigencies of the early twenty-first century, and which adjustments are needed. A conjecture of probable societal trends which will manifest themselves worldwide during the early twenty-first century is presented. That is followed by a survey of education systems in ten selected countries worldwide : Mexico, the United States of America, England, Croatia, Iran, Algeria, Namibia, Lesotho, Malaysia and China. In conclusion these systems are evaluated against the imperatives of the twenty-first century. The biggest common denominator amongst all the problems in education systems' coming to terms with these imperatives is that of inadequate research.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/6/2/EJC62221
2009-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error