1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Artistieke oorsprong en oorspronklikheid by Nietzsche en Heidegger

 

Abstract

Die hedendaagse wêreldwye bestuursmanie, wat ook aan Suid-Afrikaanse universiteite manifesteer, is onsensitief met betrekking tot die skep van 'n ruimte waarin die "begeerte na die onbekende" nagestreef kan word. In hierdie artikel word geargumenteer dat die kuns en die skryfwerk van die Kontinentale intellektuele tradisie hierdie ruimte op voortreflike wyse geskep het. Die hoofdoel van hierdie artikel is om te help om hierdie ruimte oop te hou deur ons geheue te verfris oor hoe twee hooffigure van hierdie tradisie, Friedrich Nietzsche (1844-1900) en Martin Heidegger (1889-1976), hierdie ruimte oopgeskryf het. Hulle het dit gedoen hoofsaaklik deur 'n metaforiese artistieke spel tussen die verlede en die toekoms, tussen oorsprong en oorspronklikheid, aan die orde te stel.

The current worldwide management mania, which also manifests at South African universities, is insensitive towards the creation of a space where the "desire for the unknown" can be pursued. In this article I argue that the art and the writing of the Continental intellectual tradition created such a space in an exemplary manner. The main aim of this article is to assist us to keep this space open by refreshing our memories about the manner in which two leading figures of that tradition, Friedrich Nietzsche (1844-1900) and Martin Heidegger (1888-1976), wrote this space into consciousness. They accomplished this by scrutinising metaphoric artistic play between the past and the present, between origins and originality.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/7/1/EJC62242
2010-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error