1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Eros en lewe in die 21ste eeu

 

Abstract

Hierdie artikel is 'n poging om die onverbreeklike verband tussen Eros in die omvattende sin van (verskillende manifestasies van) liefde enersyds, en lewe, andersyds, te ondersoek. Daar word uitgegaan van Freud se opvatting van Eros as een van die fundamentele instinkte, wat teenoor Thanatos as doodsinstink staan. Daar word geargumenteer dat waar Freud Eros as "genitale liefde" tussen twee mense as primêr waardevol geag het, dit wat hy as "universele liefde" beskryf, vandag onmisbaar belangrik geword het om te verhoed dat die band tussen Eros en lewe deur bepaalde praktyke vernietig word. Daar word aan hierdie hoofsaaklik (ekologies-destruktiewe) ekonomiese praktyke aandag geskenk aan die hand van die werk van onder andere Freud, Kovel, Bakan, Diamond en Dufourmantelle, ten einde die Eros / lewe-skakel behoorlik in perspektief te plaas.


This article is an attempt to examine the unbreakable bond between Eros in the encompassing sense of (different manifestations of) love on the one hand, and life on the other. The point of departure is Freud's conception of Eros as one of the fundamental instincts, which exists in a tensional relationship with Thanatos as death instinct. It is argued that while Freud regarded Eros in the guise of "genital love" between two individuals as being of primary value, that which he described as "universal love" has become indispensable, today, for preventing the destruction of the bond between Eros and life by specific practices. Attention is given to these mainly economic (ecologically destructive) practices through a reading of, among others, Freud, Kovel, Bakan, Diamond, en Dufourmantelle, to be able to put the Eros / life nexus in proper perspective.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/7/2/EJC62250
2010-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error