1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Identifisering met die held en die emosionele betrokkenheid van kykers by rolprentdramas

 

Abstract

Sukses of mislukking om identifisering te skep, speel 'n beslissende rol in die emosionele betrokkenheid van rolprentdrama-kykers. Die outeur van hierdie artikel het 270 riglyne en tegnieke vir die skep van effektiewe identifikasie met karakters uit bestaande bronne geïdentifiseer. Hierdie riglyne en tegnieke is breedweg in vyf kategorieë ingedeel, naamlik: behoeftes, motiverings en doelwitte; persoonlikheidseienskappe; fisiese eienskappe; omstandighede; en handeling. Hierdie riglyne en tegnieke word doelbewus en effektief aangewend in draaiboeke wat kommersieel suksesvol is, maar ontbreek of word oneffektief aangewend in die meeste draaiboeke wat kommersieel onsuksesvol is. In hierdie artikel word die vyf kategorieë identifiseringstegnieke bespreek en toegelig met voorbeelde uit rolprentdramas. Die artikel word afgesluit met 'n vergelyking tussen die benutting van identifiseringstegnieke, of die gebrek daaraan, in die eerste bedrywe van onderskeidelik die Hollywood-produksie en die Suid-Afrikaanse produksie .


Success or failure in achieving identification with characters plays a decisive role in the emotional involvement of motion picture drama viewers. The author of this article identified 270 specific guidelines and techniques for creating effective identification with characters from existing sources. These guidelines and techniques are broadly divided into five categories: needs, motivations and goals; personality traits; physical traits; circumstances; and behaviour. These guidelines and techniques are deliberately and effectively applied in screenplays that are commercially successful, but are lacking or ineffectively utilised in most commercially unsuccessful screenplays. In this article the five categories of identification techniques are discussed and illustrated with examples from motion picture dramas. The article concludes with a comparison between the utilisation, or lack of utilisation, of identification techniques in the first acts of the Hollywood production The Karate Kid and the South African production Brutal Glory respectively.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/7/2/EJC62257
2010-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error