1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die politiek van broederskap : Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se

 

Abstract

Hierdie bydrae argumenteer dat Jane Alexander se bekende beeldhouwerk, (1985), nie eenvoudig negatieweestetiese kommentaar lewer op die modernistiese verstaan van broederskap wat die ideologiese vergrype van apartheid onderlê het nie - die werk hoop ook op en lui dalk selfs broederskap in as 'n postapartheid-broederskap. Met wil die outeur aandui dat 'n poststrukturele konsep van broederskap hier ter sake is, 'n broederskap wat in 'n sekere sin voor én na dekonstruksie ontstaan. Die argument oor as 'n dubbele representasie word gevoer deur 'n debat tussen Jacques Derrida en sy voormalige student Jean-Luc Nancy oor die geskiedenis van broederskap in die politieke filosofie (en die toekoms daarvan in 'n postmoderne politieke sfeer) op die werkte projekteer. Die bydrae sluit af met 'n verwysing na 'n verdere werk van Alexander - (1995) - om die poststrukturele politieke konsep van broederskap te verhelder deur spesifiek na die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis te verwys.

This contribution argues that Jane Alexander's well-known sculpture, , does not simply constitute a negative aesthetic statement regarding the modernist notion of fraternity which supported the extreme excesses of apartheid - the work also hopes for and perhaps aesthetically inaugurates fraternity as a post-apartheid fraternity. The author's use of the term aims to indicate that a post-structural notion of fraternity is at stake here, a fraternity that is in a sense "after" deconstruction. The argument regarding Alexander's work as a double representation is made with reference to a debate between Jacques Derrida and his former student Jean-Luc Nancy regarding the history of fraternity in political philosophy and its future in a post-modern political sphere. The contribution concludes with a reference to another work of Alexander's entitled (1995), to further illuminate the post-structural political concept of fraternity by making specific reference to South Africa's political history.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/7/2/EJC62258
2010-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error