1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Lang blik op Westerse moderniteit

 

Abstract

As deel van 'n omvattende ondersoek oor die werk van Bernard Stiegler en uitgevoerde Europese moderniteit word in hierdie artikel 'n weergawe van die Westerse moderniteit aangebied waarvolgens die tegnologiese, teologies-filosofiese en sosio-institusionele oorspronge en kenmerke daarvan herlei word na die drie honderd jaar tussen 1150 en 1450. Nadat 'n rowwe driedelige periodisering van die Westerse moderniteit verskaf word, word in groter besonderhede stilgestaan by enkele van die tegnologiese oorspronge van moontlik die sentrale kenmerk daarvan, te wete neutrale, lineêre tydruimte. Hierdie oorspronge sluit die sogenaamde boek-voorwerp (), die meganiese uurwerk en geld in. Laastens word ook kortliks aandag gegee aan die belangrikste teologies-filosofiese drumpel van die Westerse moderniteit, naamlik die nominalisme.

As part of a broader research project on the work of Bernard Stiegler and exported European modernity this article presents an account of Western modernity according to which its technological, theologico-philosophical and socio-institutional origins and characteristics are traced back to the three hundred years between 1150 and 1450. After a rough periodisation in three parts of Western modernity is given, some of the technological origins of perhaps its central characteristic, namely neutral, linear timespace, are considered. These technological origins include the so-called bookish object, the mechanical clock and money. Finally the most important theologico-philosophical threshold of Western modernity, nominalism, is also briefly considered.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/7/2/EJC62259
2010-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error