1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - 'n Bydrae tot die rangordebepaling van akademiese tydskrifte

 

Abstract

Die bestaande metodes om 'n rangorde vir akademiese tydskrifte te bepaal, lewer resultate wat nie altyd ooreenstem met navorsers se intuïtiewe oordeel nie. In hierdie artikel word 'n algoritme beskryf wat poog om uit verwysingsdata 'n maatstaf van die invloed van 'n tydskrif in die akademiese omgewing te bepaal. Die invloedwaardes van verskillende tydskrifte kan dan gebruik word om akademiese tydskrifte in 'n rangorde te plaas. 'n Variasie van die PageRankalgoritme van Google (wat 'n rangorde vir internetblaaie bereken) het resultate gelewer wat goed vergelyk met spesialisnavorsers se intuïtiewe gevoel oor die relatiewe invloed van tydskrifte in hulle spesialisgebiede. Hierdie algoritme kan dalk die basis van 'n beter ordening van akademiese tydskrifte vorm.

The existing methods used to rank academic journals do not always compare well with the intuitive judgement of researchers. An algorithm which attempts to determine a measure of the influence of an academic journal is described in this article. The influence values of different journals can then be used to rank these journals. A variation of the PageRank algorithm of Google (that ranks web pages) gave results that compared well with the intuitive judgement of specialist researchers on the relative influence of journals in their area of specialisation. This algorithm could form the basis of a better ranking system for academic journals.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/1/EJC62281
2011-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error