1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Oor die veelduidigheid van tekste

 

Abstract

Veelduidigheid in die interpretasie van tekste is nie 'n nuwe verskynsel nie. Resente ontwikkelinge het dit egter meer prominent gemaak. Met die fokus op religieuse, en meer spesifiek bybelse, tekste ondersoek die artikel die interne oorsake van veelduidigheid vanuit 'n taalkundige, literêr-teoretiese, historiografiese en filosofiese perspektief en kom dit tot die slotsom dat dit 'n onomseilbare gegewe in die huidige opset is met sowel positiewe as negatiewedimensies. In 'n slotgedeelte word enkele voorstelle vir die konstruktiewe omgang met veelduidigheid in interpretasie gemaak.


Plurality in the interpretation of texts is not a new phenomenon. However, recent developments have made this phenomenon more prominent. With the focus on religious, and more specifically biblical, texts the article analyses plurality from a linguistic, literary theoretical, historiographic and philosophical perspective. It concludes that plurality in interpretation is an inescapable given in the present context with both positive and negative dimensions. In a final section some constructive approaches to plurality are briefly discussed.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/1/EJC62286
2011-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error