1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - "'n Mens se plig lê altyd in die hede" : 'n Zen-Boeddhistiese aanvulling tot Bernard Stiegler se rolprentmatige fenomenologie van die tyd en die bewussyn

 

Abstract

In hierdie artikel betoog ek dat die diagnose van, en kuur vir, eietydse Westerse moderniteit wat Bernard Stiegler voorstel, 'n belangrike bydrae lewer tot die voortgaande ontwikkeling van die visie van 'n regverdige, erbarmlike maatskaplike wêreldorde, maar dat sy bydrae versterk mag word deur 'n dialoog met die Zen-Boeddhisme. Eerstens word Stiegler se oorsig van industriële en hiperindustriële Westerse samelewings en hul ongesteldheid, wat Stiegler simboliese ellende noem, aangebied met besondere klem op die rol van aandag. Tweedens word sy kuur van 'n nuwe otium van die volk as die herkultivering van aandag deur kuns en onderwys aangebied. Derdens behandel ek 'n essensiële element van hierdie diagnose en kuur, naamlik Stiegler se rolprentmatige fenomenologie van tyd en bewussyn. Vierdens word 'n alternatiewe beskouing van tyd, bewussyn en die kultivering van aandag behandel, naamlik dié van die 13de-eeuse grondlegger van die Sōtō Zen-skool van die Boeddhisme, Dōgen. Ofskoon ek ter afsluiting betoog ten gunste van die nuwe otium van die volk, doen ek dit met sekere kritiese opmerkings op basis van Dōgen se lewe en werk, wat vertolk mag word as 'n vorige bydrae tot die instandhouding van die otium wat insiggewend bly vir 'n nuwe otium van die volk.


In this article I argue that the diagnosis of, and remedy for, contemporary Western modernity that Bernard Stiegler offers is an important contribution to the ongoing development of a vision of a just and compassionate global social order, but that this contribution may be strengthened through a dialogue with Zen-Buddhism. First, Stiegler's overview of industrial and hyperindustrial Western societies and their illness, which Stiegler calls symbolic misery, is presented, with particular emphasis on the role of attention. Second, his remedy of a new otium of the people as the recultivation of attention through art and education is presented. Third, I consider an essential element of this diagnosis and remedy, namely Stiegler's cinematic phenomenology of time and consciousness. Fourth, an alternative account of time, consciousness and the cultivation of attention is presented, namely that of the 13th-century founder of the Sōtō Zen school of Buddhism, Dōgen. In conclusion, although I argue in favour of the new otium of the people, I do it with certain critical remarks on the basis of Dōgen's life and work, which may be interpreted as a previous contribution to the maintenance of the otium that remains instructive for a new otium of the people.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/1/EJC62288
2011-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error