1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die aard en funksie van straatname soos geïllustreer deur straatnaamtoekenning en -verandering

 

Abstract

Van die belangrikste teoretiese beskouings oor die aard en funksie van straatname word in hierdie artikel van nader bekyk. Straatname toon 'n verbintenis met ruimte en semiotiek en vorm deel van die kollektiewe geheue van 'n samelewing. Net so belangrik is die politieke prosesse van naamgewing, veral wanneer dit kom by sowel die benoeming van straatname ter verering van historiese persoonlikhede en herdenking van uitstaande historiese gebeure as by die proses van die herbenoeming van reeds bestaande strate. Die uitwerking van herbenoeming op die menslike ervaring van ruimtes en as teken en bevestiging van bewindsverandering en die legitimiteit daarvan word hier as belangrik uitgemaak. Die eerste straatnaamverandering in Bloemfontein ná die bewindsaanvaarding van die ANC word as voorbeeld voorgehou, terwyl daar ook verwys word na naamsverandering in verskeie ander stede.


Name-changing in South Africa is ongoing in every province and at every level. Some of the important theoretical discussions on the nature and function of street names (odonyms) are more closely examined here: the connection between odonyms and views on the nature and functioning of space and semiotics; odonyms as part of collective consciousness; the nature of commemorative street names; the renaming of street names in terms of settling debts with the apartheid government and celebrating the new dispensation.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/3/EJC62312
2011-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error