1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - en die moontlikheid van outentieke wêrelde in fiksie

 

Abstract

Enige soort narratiewe film bied 'n besondere wêreld aan die kyker. Dit is 'n fiktiewe wêreld, op verskillende maniere verwyder van ons onmiddellike wêreld, maar wanneer 'n uitspraak oor 'n film se realisme gemaak word, kan dit slegs gedoen word deur die ooreenkoms tussen die film en die wêreld van die kyker in ag te neem. Hierdie artikel kyk na die implikasies wat film se fiktiewe status op die gesprek rondom realisme het en hou verder 'n plan voor waarvolgens daar sin gemaak kan word van 'n ontmoeting tussen fiktiewe en oënskynlik aktuele entiteite. is 'n begrip wat in die werk van die filmdenker André Bazin voorkom. Dit is verwant aan , maar betrek ook die produksieproses van die film, en in die lig van beide hierdie terme sal die huidige artikel die moontlikheid van outentieke voorstellings van die aktuele wêreld ondersoek deur onder andere ook te verwys na die herskepping van ware gebeure in die konteks van 'n fiktiewe teks. , 'n film wat aan die kyker 'n wêreld voorhou wat sowel akteurs as tekenprente bevat waarin albei groepe karakters oënskynlik dieselfde soort bestaan voer (met ander woorde, in die film is hulle ewe werklik) sal gebruik word om begrippe soos en binne die konteks van hedendaagse filmtegnieke te ondersoek.


All narrative films present the viewer with a particular kind of world. The world is fictional, in many ways removed from the immediate world, but a judgement about a film's realism can be based only on the relationship between the film and the world (or the reality) of the viewer. This article will investigate the implications of a film's fictional status on the discussion of realism and present a plan according to which sense can be made of a meeting between fictional and supposedly actual entities. is a concept born out of the work of film theorist André Bazin. It is related to , but also involves a film's production process. In light of both of these terms, this article will explore the possibility of authentic representations of the actual world, with reference to the re-creation of actual events in the context of a fictional text. , a film which presents the viewer with a world in which actors and animated characters exist side by side and therefore enjoy the same property of existence in the world of the film, will be used to consider the function of terms such as and in the context of contemporary film techniques.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/3/EJC62314
2011-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error