1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - "KODESA? Is dit 'n nuwe kopseerpil?" 'n Ondersoek na die Afrikanervrou se politieke ingesteldheid in die 20ste eeu : geesteswetenskappe

 

Abstract

In 1992, in die tyd toe die onderhandelinge vir 'n demokratiese Suid-Afrika aan die gang was, het 'n artikel in , 'n Afrikaanse vrouetydskrif, verskyn, getitel: "Wat maak hulle by KODESA?". KODESA was 'n veelparty-konferensie om die oorgangsmeganismes na 'n demokratiese Suid-Afrika daar te stel. Die inhoud en die toon van die artikel het daarop gedui dat die skrywers aangeneem het dat -lesers nie net onkundig was oor die politieke onderhandelinge nie, maar ook nie in politiek belanggestel het nie. Afrikaanse vroue was met die herlewing van Afrikanernasionalisme ná 1902 soms, in hul rol as "volksmoeder", betrokke in die politiek. Ná 1948 het die Afrikanervrou polities afsydig geword. Dit was grootliks as gevolg van die rol - dié van onderdanige vrou wat swyg in die openbaar - wat patriargie en die kerk aan haar toegedig het. Sy moes dit wat belangrik was vir die Afrikaner, beskerm en ook die jeug weerbaar maak. Sy het dus indirek 'n politieke funksie vervul. Ná 1990, met die beëindiging van apartheid en op pad na 'n demokratiese Suid-Afrika, is die Afrikanervrou gelaat sonder haar tradisionele ankers: dat die Afrikaner, en blankes, meerderwaardig is; dat Afrikaners 'n spesiale verhouding met God het en dat Suid-Afrika regmatig aan die Afrikaner behoort. Die Afrikanervrou was sonder identiteit. Dit was hierdie polities afsydige en identiteitlose Afrikanervrou wat die lesersmark van was en vir wie die artikel geskryf is.


During the time of negotiations for a democratic South Africa an article titled "Wat maak hulle by KODESA?" ("What are they doing at CODESA?") was published in 1992 in , an Afrikaans women's magazine. The Convention for a Democratic South Africa (CODESA), launched in December 1991, was a multiparty conference held to decide on the transition process to a democratic South Africa. The introductory paragraph of the article stated: "For some people it may sound like the name for a new type of headache tablet; for others it may remind them of the thriller by Frederick Forsyth, the Odessa File. And most people do not even know what CODESA stands for" (my translation).
The political climate that preceded the article was turbulent and for most South Africans the future was filled with fear and uncertainty. Apart from the violence between the African National Congress (ANC) and the Inkatha Freedom Party (IFP), white radicals posed a real threat to the negotiating process. Two months before the article was published in 68,6 percent of whites voted in favour of the negotiation process during a referendum. These events were widely publicised in the newspapers and on television.
It is thus highly unlikely that in May 1992 the readers of , whether to the left or the right of the political spectrum, would have been unaware of CODESA and what it entailed. Yet the content and tone of the magazine article suggested that the authors were of the opinion that the readers of were not only ignorant about the political negotiations, but also not interested in politics. Was this assumption acceptable?
This article aims to reach an answer to this question, by studying the political involvement of the Afrikaner woman in the 20th century. The research was conducted through a literature study of books, articles, unpublished master's and doctoral dissertations and theses, and internet sources on the Afrikaner, Afrikaner nationalism and Afrikaner women from as early as 1932 until 2011.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/9/1/EJC120261
2012-03-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error