1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Demokrasie en demokratisering in Afrika : deel 2
Die belangrikste faktore wat substantiewe oorgang belemmer : geesteswetenskappe

 

Abstract

In Deel 1 van hierdie artikel is agtergrondinligting verskaf ten aansien van die konsepte en , asook die teoretiese benadering wat gevolg sal word. Verder is klem gelê op 'n breë oorsig van Afrika se politieke ontwikkeling gedurende die prekoloniale, koloniale en postkoloniale tydperke, asook die huidige stand van demokrasie op die vasteland. In die lig daarvan dat die aangehaalde statistiek daarop dui dat die oorgang na 'n demokratiese owerheidsvorm regoor Afrika nie as 'n suksesverhaal van betekenis beskryf kan word nie, sal in Deel 2 van die artikel 'n bespreking gewy word aan die belangrikste politieke-kultuur-, politieke-elite-keuse- en makrostrukturele faktore wat substantiewe oorgang belemmer. Soos in die inleiding vermeld sal, waar van toepassing, ook aangedui word op welke wyse sommige van hierdie faktore die demokratiese konsolideringsproses in kontemporêre Suid-Afrika beïnvloed.


The end of the eighties not only witnessed the demise of Marxist-Leninist authoritarianism in the former Soviet Union and its Eastern European satellite states, but also heralded the arrival of liberal democracy as the triumphant form of government. As this new wave of democracy engulfed the international system scores of states threw off the authoritarian yoke and by adopting new democratic constitutions and holding free and fair elections, took their rightful positions in the international community. This new wave of democracy also swept over the African continent. After decades of suffering under dictatorial regimes of almost every imaginable type, most African societies embarked hopefully on the new promising road to democracy and freedom.

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/9/2/EJC125888
2012-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error