1887

n Journal of Literary Studies - Reading against race : J.M. Coetzee's , Justin Cartwright's and Ivan Vladislavić's

USD

 

Abstract

In this essay, I argue that the treatment of race that one finds in J.M Coetzee's (1999), Justin Cartwright's (2002) and Ivan Vladislavi?ć's (2001), is premised on a recognition of the discursive inscription of the category of race in culture. These novels ponder the implications of the cultural basis of this trope by asking, for instance, whether nonracialism is a possibility that is open to the individual in a social context in which discourses of race prevail and, if not, how the individual may counter them. My essay examines not only the ways in which the novels under consideration articulate these questions, but also how they respond to them through a foregrounding of the culturally determined nature of reading.

In hierdie artikel voer ek aan dat die behandeling van ras wat aangetref word in J.M.Coetzee se (1999), Justin Cartwright se (2002) en Vladislavi?ć se (2001) van die vooronderstelling van 'n erkenning van die diskursiewe inskripsie van die kategorie ras in kultuur uitgaan. Hierdie romans oorweeg die implikasies van die kulturele basis van hierdie troop deur byvoorbeeld te vra of nierassehaat 'n moontlikheid is wat oop is vir die individu in 'n sosiale konteks waarin diskoers oor ras algemeen is, en indien nie, hoe die individu dit kan teenwerk. My artikel ondersoek nie slegs die wyses waarop tersaaklike romans hierdie vrae artikuleer nie, maar ook hoe hulle reageer op hierdie vrae deur die kultureel bepaalde aard van interpretasie op die voorgrond te bring.

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/19/3_4/EJC62360
2003-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error