1887

n Journal of Literary Studies - Mulat-estetiek : 'n analise van Adam Small se dramas

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as 'n sosiale gegewe. Hierdie element bied 'n gepaste invalshoek omdat dit enersyds 'n verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds 'n uitgebreide literatuur bestaan waarin oor die dramatiese, lewensbeskoulike en literêr-teoretiese inkleding daarvan besin word. Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om 'n leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word.

This article examines the drama strategies of Adam Small and specifically focusses on the phenomenon of the mulat. This element provides a suitable perspective because on the one hand it is something that Small touches on in his dramas and other writing and on the other hand there exists an extensive literature which explores the dramatic, philosophical and literary theoretical meaning of the term. The work of Langston Hughes and Derek Walcott, amongst others, is explored to develop a reading strategy that could be used to analyse the Small text.

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/20/3_4/EJC62375
2004-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error