1887

n Journal of Literary Studies - Sex, literature and communication

USD

 

Abstract

This paper addresses the question of the literary representation of the relationship between sex and communication by focusing on a number of pertinent instances in literature (and in one case cinema) where clues are afforded concerning the generation of meaning in this area of human experience. Various philosophical-theoretical perspectives are employed to shed light on the specificity of communication in a sexual context, guided by the question whether communication is more basic than sex or vice versa. It is especially the work of Kristeva that enables one, finally, to grasp sex - as represented in literature or cinema - as being comprehensible in terms of the <I>semiotic</I>, as opposed to the <I>symbolic</I>, mode of signification.

Hierdie artikel ondersoek die literêre voorstelling van die relasie tussen seks en kommunikasie deur op 'n aantal pertinente letterkundige gevalle (asook een in die rolprentkuns) te fokus wat leidrade verskaf oor die skepping van betekenis in hierdie veld van menslike ervaring. Verskeie filosofies-teoretiese perspektiewe word benut om lig te werp op die spesifieke aard van kommunikasie in 'n seksuele konteks, gedagtig aan die fundamentele vraag of kommunikasie meer basies is as seks of omgekeerd. Dit is veral die werk van Kristeva wat 'n mens uiteindelik in staat stel om seks - soos dit in literatuur en die rolprentkuns voorgestel word - aan die hand van die <I>semiotiese</I>, soos onderskeibaar van die <I>simboliese</I>, betekenisregister te begryp.

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/20/3_4/EJC62380
2004-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error