1887

n South African Medical Journal - In memoriam : Lodewyk Adrian Vosloo (Vossie) (4 September 1932 - 18 Februarie 2010) : forum

USD

 

Abstract

Vossie is op 4 September 1932 op Harrismith gebore. Hy het met onderskeiding aan die Hoër Seunskool Worcester gematrikuleer. In 1958 het hy as dokter (MB ChB) aan die Universiteit van Kaapstad gekwalifiseer. As student was hy lid van die Medical Residence House Committee, die UCT Rugby Club, en die befaamde Namaqualand Touring Team. Vossie het dikwels gespot dat hy destyds die tweede beste skrumskakel in Suid-Afrika was, want hy het gereeld vir die universiteit se tweede span gespeel omdat die bekende Springbok Tommy Gentles hom uit UCT se eerste XV gehou het!

Loading

Article metrics loading...

/content/m_samj/100/7/EJC67332
2010-07-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error