oa South African Medical Journal - The treatment of the late results of chronic non-specific pelvic infection
Abstract
'n Pleidooi word gelewer om meer radikaal op te tree by die behandeling van chroniese bekkeninfeksie, aangesien die gebruik van antibiotika en diatermie van baie min waarde is in gevalle waar daar nog kieme teenwoordig is, en van geen waarde hoegenaamd nie in gevalle waar daar net hegweefsel is.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/m_samj/33/24/AJA20785135_39751
1959-06-01
2018-04-21