1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Statutêre minderheidsbeskerming in Suid-Afrika. Hoofstuk 5

USD

 

Abstract

In Suid-Afrika wend min minderheidsaandeelhouers hulself tot die howe. Oor die rede hiervoor kan daar alleen gespekuleer word. In die algemeen kan gesê word dat 'n maatskappy funksioneer weens die beginsel van meerderheidsbewind: die houers van die meerderheid van die aandele waaraan stemreg gekoppel is, oefen beheer uit in die maatskappy. Hierdie aandeelhouers is in staat om in die algemene vergadering hul stemme uit te bring en so maatskappybeleid te beïnvloed; hierbenewens is hulle ook in staat om al (of die meerderheid van) die direkteure aan te stel.

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2004/36/EJC74019
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error