
Full text loading...
Extracted from text ... HOOFSTUK 4 DIE EUROPESE UNIE 4.1 Inleiding Die Europese Unie is in verskeie opsigte 'n unieke verskynsel: dit voer 'n eie bestaan, onafhanklik van enige bepaalde land of stelsel en strek oor verskeie landsgrense heen; ook beskik dit oor 'n eie parlement met gesag oor die aktiwiteite van die Unie en wat ook invloed uitoefen op die eie stelsels van die onderskeie lidlande daarvan. Op vele terreine, soos die maatskappyereg, is daar nog nie sprake van 'n volledig geharmoniseerde stelsel nie. In die lig hiervan word die Europese Unie afsonderlik ondersoek en nie bloot as 'n onderdeel van die regsvergelykende ..
Article metrics loading...