1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Begripstoeligting. Hoofstuk 2

USD

 

Abstract

Extracted from text ... HOOFSTUK 2 BEGRIPSTOELIGTING 2.1 Inleiding Dit word allerwe? erken dat 'n maatskappy 'n regspersoon is wat onafhanklik van sy lede bestaan (dus 'n eie regspersoonlikheid het).1 Tog is daar verskeie groepe2 persone wat binne hierdie struktuur funksioneer. Minderheidsaandeelhouers is maar een van hierdie groepe wat binne hierdie struktuur funksioneer en met die ander groepe in interaksie verkeer. Hierdie interaksie kan tot wrywing aanleiding gee wat weer op sy beurt die behoefte na minderheidsbeskerming laat ontstaan. Die begrip "minderheidsbeskerming" is die sentrale tema van hierdie ondersoek. Hierdie begrip het nie noodwendig dieselfde betekenis vir alle regsgeleerdes nie en dit is gevolglik ..

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2004/36/EJC74022
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error