1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Voorinlywingskontrakte : hoofstuk 3

USD

 

Abstract

Die doel van hierdie hoofstuk is om voorinlywingskontrakte in Suid-Afrika, Australiƫ, Engeland en die VSA te bestudeer. Uit die studie sal die probleme wat die onderskeie jurisdiksies met die sluiting van voorinlywingskontrakte ondervind, duidelik blyk. Daar sal gepoog word om sinvolle, praktiese voorstelle in verband met die oplossing van hierdie probleme te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2008/43/EJC74106
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error