1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Inleiding

USD

 

Abstract

Die onderwerp van hierdie studie is die ontleding van die verteenwoordigingsreg soos dit binne maatskappyregtelike verband aanwending in Suid-Afrika vind. Dit word gedoen deur die onderneming van 'n regshistoriese sowel as 'n regsvergelykende studie. In die regshistoriese studie word die gemeenregtelike posisie ontleed, statutêre bepalings in hierdie verband bestudeer en moontlike oplossings word voorgestel vir gebreke geïdentifiseer in hierdie vertakking van die Suid-Afrikaanse ondernemingsreg. Die regsvergelykende gedeelte bevat 'n ondersoek na die toepassing van die verteenwoordigingsreg soos dit aanwending vind in korporatiefregtelike verband binne die Anglo-Amerikaanse regstelsels. Spesifieke aandag word geskenk aan die regsposisies in Engeland, Australië en die Verenigde State van Amerika.

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2008/43/EJC74108
2008-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error