1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Membership / Lidmaatskap : caput 3

USD

 

Abstract

Elders is in breë trekke gewys op die agtergrond van a 29(2) van die 69 van 1984 (die "wet") in die algemeen en gewag gemaak van verskillende menings oor die trust as lid van 'n beslote korporasie. Uit voorleggings, aanbevelings, toeligtings en debatte wat die invoering van die wet voorafgegaan het, is afgelei dat die woord "testamentêre" in artikel 29(2) ingevoeg is met die duidelike oogmerk om dit vir die trustee van 'n -trust onmontlik te maak om lid van 'n beslote korporasie te word. Die gevolgtrekking was dat duidelikheid tans oor die regsposisie van die -trust ontbreek omdat die betrokke voorafgaande memoranda en debatte oor die hoof gesien word.

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2010/44/EJC74117
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error