1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Algemene oriëntering

USD

 

Abstract

Die huidige ekonomiese klimaat bring mee dat al hoe meer maatskappye onder finansiële druk verkeer. Ingevolge 'n verslag deur Statistiek Suid-Afrika is daar vanaf 1 Januarie 2005 tot en met 31 Desember 2010 10 484 maatskappye in Suid-Afrika gelikwideer, wat beteken dat daar gemiddeld 1 700 maatskappye per jaar oor die tydperk gelikwideer is. Dit is dus duidelik dat die wetgewer moes optree in 'n poging om die likwidasiegetalle te laat afneem. Wanneer 'n besigheid onsuksesvol is, beïnvloed dit verskeie partye. Nie net word die skuldeisers van die maatskappy daardeur geraak nie, maar ook die werknemers, beleggers en verskaffers van die maatskappy. Dit kan selfs negatiewe sosio-ekonomiese gevolge ten opsigte van die gemeenskap waarbinne dit funksioneer, veroorsaak. Navorsing op die gebied van besigheidsredding is derhalwe relevant en aktueel.

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2012/48/EJC133222
2012-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error