1887

oa South African Family Practice - Veeltaligheid in die wetenskap / Multilingualism in science : editorial

 

Abstract

Extracted from text ... Editorial Editorial South African Family Practice (SAFP) is trots om veeltaligheid in die Suid-Afrikaanse gesondheidswetenskappe te ondersteun. Ons amptelike redaksionele beleid is dat manuskripte in enige van ons land se 11 amptelike tale vir publikasie oorweeg sal word. Dit is 'n erkenning dat ander inheemse tale 'n belangrike bydrae tot wetenskapsontwikkeling in Suider Afrika kan maak. SAFP besef ook dat ons, as 'n Afrika- en internasionale rolspeler, 'n verantwoordelikheid het om nuwe kennis so wyd moontlik oor te dra. Sommige nuwe kennis is slegs in sekere inheemse tale beskikbaar as gevolg van die outeur se bepaalde taalvaardigheid. As wetenskaplike tydskrifte ..

Loading

Article metrics loading...

/content/mp_safp/47/4/EJC79761
2005-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error